?Die kans dat al die ander mense in die bkarre/b dit gaan maak is op hierdie stadium bitter skraal. Die lorriedrywer is fine, hy het net 'n paar snye en kneusplekke en 'n gekraakte rib, of so iets. Jacques was nog conscious toe die Medical b...../b Ouens, as ons hierdie game wil wen sonder om iemand te verloor, gaan ons baie bvaster/b as 'n span moet saam speel. Ons gaan na mekaar moet kyk. Ons kan nie toelaat dat hulle ons ouens uithaal omdat hulle met 'n spul aggressie sit nie. ...